Blog Archive

deon se lys van *alles* wat hy doen...

Tuesday, July 1, 2008

matrix

die positionserver laai die celldb net 9am elke dag. Want hulle doen 'n automated manual upload. Nou gebeur dit wraggie dat hulle dit opneuk ook... dan moet die server gerestart word net sodat die regte celldb dadelik gelaai kan word.

Ons sit dan eerder 'n feature op die web interface by sodat mens net daar kan click en die celldb word weer gelaai. Sal dit vanaand live vat.