Blog Archive

deon se lys van *alles* wat hy doen...

Wednesday, August 6, 2008

mtc

hulle kerm oor "bank of windhoek" wat errors kry. Na so paar emails stuur iemand darem so paar MSISDN en 'n verkeerde weergawe van die error boodskap wat die subscribers kry. Snaag genoeg is die error toe aan die WASP se kant...