Blog Archive

deon se lys van *alles* wat hy doen...

Sunday, August 24, 2008

vodacomsa

ussdman2 se INGW connection #1 (van totaal 9) breek. Die manager connect/login elke 30sekondes, maar kry nooit 'n response nie. 'n restart van die Manager (wat dan maak dat al 9 connections weer gedoen word) maak die probleem reg. Ons moet dalk kyk na iets om net die reconnect te forseer...