Blog Archive

deon se lys van *alles* wat hy doen...

Tuesday, September 9, 2008

truteq

Die semese2 account gaan in 'n loop wat net aanhoudend (teen 20tps) boodskap stuur na lee MSISDN met lee boodskap. Ons sit hulle af... en doen 'n patch wat kyk vir lee MSISDN waarop ons dan 'n normale NACK sal stuur.