Blog Archive

deon se lys van *alles* wat hy doen...

Saturday, June 28, 2008

matrix

maak die "voip over DSL" toets stelsel klaar saam met slee. tyd om self 'n tunnel op te stel na truteq toe! Sal nice wees om selfs 'n IP foon hierso te kry.