Blog Archive

deon se lys van *alles* wat hy doen...

Saturday, June 28, 2008

matrix

vsmsc in NG het uit diskspace ge-hardloop. Hulle 'n powerfailute gehad, en postgres het (as gevolg van die normale PID file) nie weer opgestart nie. Gain het to voortgegaan en 60GB se logfile geskep om die situasie se aan te dui...

Alles is nou weer op die been.