Blog Archive

deon se lys van *alles* wat hy doen...

Monday, January 26, 2009

matrix

mx2 stuur nie position requests na die positionServer toe nie. Draai toe eintlik uit dat hy nie boodskappe vandie VSMSC af kry nie. Ek vermoed dit is GC issue. Ons sit die gc.log aan op die VSMSC en doen restart. Alles werk nou weer...