Blog Archive

deon se lys van *alles* wat hy doen...

Saturday, January 24, 2009

vodatz

boodskappe kom vir een of ander rede nie aan op die gebruikers se telefone nie. Ons sien "map rejected" errrors in die log. Na 'n restart van die ss7 stack is die errors weg en die dien werk weer mooi.